Graad 4 is ‘n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en is altyd op soek na ekstra hulp vir hul kinders. Hierdie werkkaarte, PowerPoints en toetse is alles deur onderwysers self opgestel en kan gebruik word in jou klas of sommer vir hersiening by die huis.

Wiskunde hulpmiddels in Afrikaans vir graad 4
Wiskunde
Graad 4 Wiskunde Toets – Kwartaal 1+ MEMORANDUM
‘n Wiskunde klastoets, 40 punte, CAPS , TYD- ANALOOG / DIGITAAL / VERLOOP VAN TYD
Wiskunde voorbereiding toets – Kwartaal 3 – Graad 4 + MEMORANDUM
Afrikaans (Huistaal en FAL)
Afrikaans gr 4 FAL Begripstoets, Taal en Skryf

Sosiale Wetenskappe SW Hulpmiddels vir die klaskamer in Afrikaans
Sosiale Wetenskappe
Graad 4 SW Derde Kwartaal Taak (Voedsel)
Graad 4 SW Kaartwerk Hersieningstoets Tweede Kwartaal
Ken jou kaarte – Kaartwerk (wêreldkaart en kaart van Suid-Afrika)
SW Gr.4 Geografie TOETS – Kaartvaardighede
SW Gr.4 Geskiedenis TOETS – Leer by leiers
SW (Aardrykskunde) Graad 4 Eindeksamen 2015
Waterkringloop (Gr. 4 – SW Vierde Kwartaal)
Vrugteboerdery Graad 4 – PowerPoint
Mielies en Koring – Graad 4 PowerPoint