Share This Post

Graad 4 Hulpmiddels soos Werkkaarte, PowerPoints en Toetse!

Graad 4 Hulpmiddels soos Werkkaarte, PowerPoints en Toetse!

Graad 4 is ‘n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en is altyd op soek na ekstra hulp vir hul kinders. Hierdie werkkaarte, PowerPoints en toetse is alles deur onderwysers self opgestel en kan gebruik word in jou klas of sommer vir hersiening by die huis.

Wiskunde hulpmiddels in Afrikaans vir graad 4

Wiskunde hulpmiddels in Afrikaans vir graad 4

Wiskunde

Graad 4 Wiskunde Toets – Kwartaal 1+ MEMORANDUM

‘n Klastoets – 40 punte- Bepaal x, afronding, verwantskaptekens, optel, aftrek, getalpatrone, woordprobleme, uitgebreide notasie (Kwartaal 1)

‘n Wiskunde klastoets, 40 punte, CAPS , TYD- ANALOOG / DIGITAAL / VERLOOP VAN TYD
Wiskunde voorbereiding toets – Kwartaal 3 – Graad 4 + MEMORANDUM

Hulpmiddels in Afrikaans vir graad 4

Afrikaans (Huistaal en FAL)

Begripstoets en Taal 1

Begripstoets en Taal 2

Begripstoets en Taal 3

Begripstoets en Taal 4

Kwartaal 1 Toets

Graad 4 Basislyn Toets

Afrikaans gr 4 FAL Begripstoets, Taal en Skryf

Sosiale Wetenskappe SW Hulpmiddels vir die klaskamer in Afrikaans

Sosiale Wetenskappe SW Hulpmiddels vir die klaskamer in Afrikaans

Sosiale Wetenskappe

Graad 4 SW Derde Kwartaal Taak (Voedsel)

Graad 4 SW Kaartwerk Hersieningstoets Tweede Kwartaal

Ken jou kaarte – Kaartwerk (wêreldkaart en kaart van Suid-Afrika)

SW Gr.4 Geografie TOETS – Kaartvaardighede

SW Gr.4 Geskiedenis TOETS – Leer by leiers

SW (Aardrykskunde) Graad 4 Eindeksamen 2015

Waterkringloop (Gr. 4 – SW Vierde Kwartaal)

Vrugteboerdery Graad 4 – PowerPoint

Mielies en Koring – Graad 4 PowerPoint

‘n PowerPoint les oor leiers (Nelson Mandela en Gandhi).

Share This Post